Vlermuise hoort tot die klas Mammalia. Hulle word onderverdeel in groot vlermuise, en klein vlermuise.
Daar is altesaam 850-900 spesies. Baie vlermuisspesies soos die vrugtevreters speel 'n belangrike rol in bestuiwing van plante en sade.
Inseketende vlermuise jag snaks, en stuur kort trillings in ultrasoniese klankgolwe uit.
Vlermuise kom regoor die wêreld voor, buiten die Noordpoolstreek, Antarktika en afgeleë eilande.
Die wêreld se grootste vlermuise is in Java, met 'n vlerkspan van 1,7 meter en 'n liggaamslengte van 40 cm.
No comments:
Post a Comment