NATUURRAMP: VLOEDE- NATAL
vloed: buitengewone hewige oorstroming van water.
In September 1987 het die ergste vloed in Kwazulu Natal plaasgevind.
Altesaam 388 mense het gesterf. 68 000 mense is dakloos gelaat.
Huise het heeltemal verbrokkel, of weggespoel, en is in modder begrawe.
Durban was heeltemal van die res van die land afgesny.
Duisende kilometer paaie word beskadig.
14 Brûe is weggespoel.

wow, thank u
ReplyDelete